Twee verdagtes vir gewapende roof in hegtenis geneem

Lees ook :

Twee verdagtes in hegtenis geneem vir gewapende roof fotokrediet: SAPD

BENONI. – Benoni-blitspatrollielede het op Saterdag 22 Maart twee verdagtes vir gewapende roof en besit van dwelms in hegtenis geneem.

Lees ook: Rusland en VSA bespreek skietstilstand met Oekraïne

Die blitspatrollielede het inligting van ’n veiligheidsmaatskappy ontvang oor ’n voertuig wat glo in Springs in ’n gewapende roof gebruik is. Die voertuig is in Brakpan gekry en die twee verdagtes (22 en 24 jaar) is in hegtenis geneem. ’n Mes wat glo in die roof gebruik is, is in die voertuig gevind en een verdagte het glo ook ’n pakkie heroïen in sy besit gehad.

Bronne: SAPD

Lees ook: Rusland en VSA bespreek skietstilstand met Oekraïne

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief