Brekende Nuus
Afrikaans

Twee vissermanne gered na boot omslaan

Twee vissermanne gered na boot omslaan
fotokrediet: NSRI
Twee vissermanne gered na boot omslaan fotokrediet: NSRI

Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered

SHELLY POINT. – Twee vissermanne is gered na ‘n boot gister naby Shelly Point omgeslaan het.

Vier vissermanne was op ‘n snoekvissersboot toe dit omgekantel het. Drie van die mans is gevind, maar een is oorlede.

Die vierde visserman is steeds vermis. Die boot is ook op die strand gekry waar dit uitgespoel het.

Polisie is besig om die voorval te ondersoek.

Bronne: NSRI

Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered