KWAZULU-NATAL. – Isiphile Mnyangula (2) is Dinsdag laas gesien. Sy is sedertdien vermis.
Mnyangula is by die Umkomaas-polisie as vermis aangemeld.
Enigiemand wat weet waar die kleuter haar bevind, kan Missing Children SA by 072 647 7464 of die Umkomaas-polisie by 039 973 1011 bel.





