Tweet oor alkohol- en sigaretverbod foutief, sê regering

Die regering het gister op sy Twitter-profiel aangekondig die verbod op sigarette en alkohol sal geldig bly vir die res van die inperkingsperiode. Die regering het egter aangekondig dié inskrywing is foutief en die verbod sal tydens vlak drie van inperking geldig bly. Die regering het verder gesê hierdie...

Die regering het gister op sy Twitter-profiel aangekondig die verbod op sigarette en alkohol sal geldig bly vir die res van die inperkingsperiode. Die regering het egter aangekondig dié inskrywing is foutief en die verbod sal tydens vlak drie van inperking geldig bly.

Die regering het verder gesê hierdie besluit kan in enige stadium heroorweeg word.

“Ons vra om verskoning vir enige verwarring wat die inskrywing veroorsaak het.”

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde