Uganda begin Ebola-entstof toets na verpleër sterf

Lees ook :

Uganda begin Ebola-entstof toets na verpleër sterf fotokrediet: Canva

Lees ook: Verpleër in Uganda sterf aan Ebola

UGANDA. – Ugandese gesondheidsowerhede het aangekondig die land gaan Ebola-inentings in Kampala begin toets na ’n manlike verpleër aan Ebola oorlede is.

Kommer heers tans oor ’n uitbraak van die siekte in Uganda na ’n verpleër verlede week gesterf het. 44 mense is opgespoor wat met hom in aanraking was.

Die gesondheidsowerhede het 2 160 inentings by die WGO vir die toetsing ontvang. Die entstof is nie gelisensieer nie.

Bronne: Euronews, All Africa, ABC News

Lees ook: Verpleër in Uganda sterf aan Ebola

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief