Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 197 — Sunday 13 September 2020

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 197 op Sunday 13 September 2020.

IMG_20200913_123821
Tuis

Deacon-moorde: Een verdagte vas

13 September 2020

Die polisie het vroeg vanoggend ‘n verdagte in verband met die moorde op Lizette en Hettie Deacon in hegtenis geneem. Brig. Motlafela Mojapelo, polisiewoordvoerder,…

Covid-19
Tuis

Nuutste Covid-19-syfers in die NK

13 September 2020

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak. Daar is nou 13 123 positiewe gevalle, waarvan 9 499 van…

Tuis

Nuutste Covid-19-syfers in SA

13 September 2020

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 826 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 648 214 positiewe gevalle in die land. Die…

sonnige weer sunflower-1127174_1920
Tuis

Weer vir vandag

13 September 2020

KIMBERLEY – ‘n Minimum van 16°C en ‘n maksimum van 29°C word vir vandag in Kimberley voorspel.