Tuis
Nuutste Covid-19-syfers in die NK
Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak. Daar is nou 16 661 positiewe gevalle, waarvan 13 496 van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 215 op Thursday 1 October 2020.
Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak. Daar is nou 16 661 positiewe gevalle, waarvan 13 496 van…
Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 767 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 674 339 positiewe gevalle in die land. Die…
KIMBERLEY – ‘n Minimum van 7°C en ‘n maksimum van 29°C word vir vandag in Kimberley voorspel. Vandag sal ’n warm dag wees met…
KIMBERLEY – Daar was ‘n ongeluk op die hoek van Waterworks- en Longstraat. Een baan is versper. Die verkeer hoop op.