Nuusflits Uitgawe 926 — Monday 12 September 2022
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 926 op Monday 12 September 2022.
Afrikaans
Maak jou eie roomys!
Ryk, romerig en tuisgemaak. Hier is ‘n resep vir die heerlikste volroom-roomys wat jy nog ooit gemaak het, met net drie bestanddele. Perfek vir…
Afrikaans
Prins Andrew en Sarah Ferguson kry koningin Elizabeth se corgi’s
Beide hondjies was 'n geskenk van die prins aan koningin Elizabeth.
Afrikaans
#DieValFilm: AfriForum stel fliek oor boeliegedrag en selfdood bekend
Die kortfilm verken die uitdagings waarmee jongmense vandag gekonfronteer word en hoe hulle hul pad deur die onsekerheid van tienerskap en jong volwassenheid moet…
Afrikaans
Meer as 1 500 verdagtes dié naweek in Gauteng gearresteer
Verskeie voertuie met enjinnommers waaraan gepeuter is en onwettige vuurwapens is gekonfiskeer.
Afrikaans
Princeston-universiteit verniet vir gesinne wat minder as $100 000 verdien
Teen volprys kan dit studente se ouers tot $80 000 per jaar uit die sak jaag om by dié spoggerige universiteit te studeer.
Afrikaans
Gr. 8-meisies glo seksueel deur gr. 10-seun geteister
Die departement sê die polisie ondersoek die voorvalle.