Nuusflits Uitgawe 1,157 — Monday 1 May 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,157 op Monday 1 May 2023.
Brendan Peyper verduidelik oor sy operasie
"Ek weet ons almal het ons challenges, en julle hoef seker nie om te gee of daar te wees vir my nie, maar julle…
MasterChef Australia-beoordelaar en sjef sterf voor nuwe seisoen kan uitsaai
Geen oorsaak vir sy dood is tot dusver verskaf nie.
Was jy al ooit ge”ghost”?
Om ‘n nuwe verhouding te begin, kan ‘n opwindende en vervullende ervaring wees, maar dit kan ook teleurstellend en frustrerend wees wanneer iemand wat…
Help om Christelle met geliefdes te herenig
Sy is laas in Clover Creve, Veldenvlei by haar huis gesien.
Vrou vas wat glo vriend tydens stryery vermoor
Volgens inligting het die slagoffer ten tyde van die voorval sy lewensmaat by haar huis besoek.
Tiener (17) sterf, boodskappe van meegevoel stroom in
"Dit is met 'n seer hart wat ons een van ons mede-Hoekies, Clarise Groenewald, groet."
Premier Winde- Putin will be arrested- see Malema’s reaction
ALSO READ: Man shot dead while visiting girlfriend "If the Russian leader sets foot in the Western Cape we as the provincial government will…
Video’s: ‘Steve Doen’ – 20 000 aanhangers in die reën, dans met Romi-lee
"Pretoria skrik nie vir reën nie."
Motorbestuurder doodgery toe hy band wou ruil
Hy is met die aankoms van paramedici op die toneel dood verklaar.