Verdagte (39) bly in aanhouding na hy glo sy vrou ontvoer en ernstig aanrand
’n Verdagte (39) wat teregstaan op aanklagte van ontvoering en aanranding met die doel om ernstig te beseer, sal in aanhouding bly nadat hy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,250 op Wednesday 2 August 2023.
’n Verdagte (39) wat teregstaan op aanklagte van ontvoering en aanranding met die doel om ernstig te beseer, sal in aanhouding bly nadat hy…
Die polisie doen ’n beroep op die gemeenkap ná die ontdekking van ’n liggaam van ’n vroulike persoon by Hluvukani in Mhala en nog…
‘n Pa (43) is Maandag ses lewenslange vonnisse opgelê vir die verkragting van sy biologiese dogter. Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, sê die 14-jarige slagoffer…
Drie kinders van ses, agt en 12 jaar oud is Dinsdagmiddag om 16:30 langs ‘n suikerrietplantasie aangetref na hulle pa glo vergeet het om…
’n Ontvoering en kaping wat vroeër Dinsdag by Reaction Unit South Africa (Rusa) aangemeld is, is glo eintlik gefabriseer. Om ongeveer 12:23 het Rusa…