Kyk: Geskenkte ossewaens ‘trek’ 300 km na Voortrekkermonument
Die waens was voor die skenking meer as 25 jaar in die Viljoens van Lydenburg se huismuseum.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,250 op Wednesday 2 August 2023.
Die waens was voor die skenking meer as 25 jaar in die Viljoens van Lydenburg se huismuseum.
Die leiers van die VF+ het ’n saak van intimidasie teen die EFF -leier Julius Malema gemaak na hy “Kill the Boer, Kill the…
Tatjana Schoenmaker het 'n goue medalje in Japan losgeswem.
Wêreldborsvoedingsweek word elke jaar gedurende die eerste week van Augustus gevier. Die weeklange geleentheid probeer bewustheid skep oor die belangrikheid van borsvoeding vir die…
Die meisies en nog 'n man is sedert Sondag in aanhouding.
Die juwele kan jou lewe verbeter, emosionele wonde genees en innerlike krag versterk. Lees meer hier.
Die baba het aan 'n virale longinfeksie gesterf.
Die Iron Skulls MC Bikers-klub hou op 26 Augutus van 9 tot 11 ‘n “Bikers against Farm Murders”-run vir die jong boer, Willem Kruger…
‘n Dieretuin in die ooste van China ontken bewerings dat sommige van hulle bere mense in kostuums is. Die aantygings het begin nadat ‘…
Die Portefeuljekomitee oor Gesondheid het die sperdatum vir openbare kommentaar op die wetsontwerp op die beheer van tabakprodukte en elektroniese afleweringstelsels verleng. Volgens die komiteevoorsitter,…