Nuusflits Uitgawe 1,318 — Monday 9 October 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,318 op Monday 9 October 2023.
Oscar Pistorius se parool – KD bestudeer eers hofbevel
Nadat Oscar Pistorius hom na die konstitusionele hof gewend het, is daar beslis hy kon reeds in Maart vir parool in aanmerking gekom het.
ActionSA beplan kriminele klagte teen Stad Kaapstad oor rou riool
ActionSA beoog om 'n kriminele klagte teen die Stad Kaapstad en die minister van bosbou, visserye en die omgewing aanhangig te maak.
Mantashe sê “Suid-Afrikaners is passiewe burgers”
“Een van die foute wat ons oor die jare begaan het, is om ’n passiewe samelewing te skep, mense wat niks vir hulself kan…
Erge weerwaarskuwings uitgereik na hittegolf
LEES OOK: SA het die sewende hoogste vlak van georganiseerde misdaad ter wêreld Na die stygende temperature tydens ‘n hittegolf in Gauteng, die Vrystaat…
Vyf studente in hegtenis oor moord op 21-jarige by Universiteit van Fort Hare
LEES OOK: Tshwane en Ekurhuleni skuld Eskom R4,7 miljard Vyf studente van die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap sal na verwagting Maandag…
Bekendes en honde woon voorskou van PAW Patrol-fliek by
Bekendes en hul honde het voorverlede naweek die voorskou vir PAW Patrol se nuwe fliek by Irene Village Mall bygewoon.
Regspraktykraad sê prokureur het R348,8 m. vir gestremde kinders bedoel “as sy eie geld’ gebruik
LEES OOK: Transnet Freight Rail se uitvoerende hoof bedank Die Regspraktykraad sê die bedrogbeskuldigde, prokureur Zuko Nonxuba, het ‘n verbysterende R348 845 000 van…
Oliepryse styg na Hamas-aanval
Die konflik tussen Israel en Palestina kan uitbrei, wat die skerp styging in pryse veroorsaak.
Kyk: Taaiste brandbestryders in SA aangewys
Die taaiste brandbestryders in SA is tydens 'n kompetisie oor drie dae op Mosselbaai aangewys.