Egiptiese polisieman skiet glo Israeliese toeriste dood
Die polisieman het sy persoonlike wapen gebruik om op die toeriste te skiet.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,318 op Monday 9 October 2023.
Die polisieman het sy persoonlike wapen gebruik om op die toeriste te skiet.
Minstens 700 persone het in Israel omgekom en minstens 500 mense is in Gaza dood vandat die aanval begin het.
Die verdagtes in Sondag se aanval is nog nie in hegtenis geneem nie.
Ses soldate het Vrydagmiddag tydens 'n wegholveldbrand gesterf, waarna die polisie 'n geregtelike doodsondersoek geopen het.
Die ANC het gevra vir vrede tussen die twee lande en het gesê hulle ondersteun nie die geweld nie.
Vuurpyle word steeds van albei kante gevuur en die dodetal sal na verwagting aanhou styg.
'n Kritiek beseerde baba is per helikopter na 'n trauma-eenheid vervoer na die familie in 'n ongeluk betrokke was.
'n Bejaarde vrou en 'n huiswerker is tydens 'n huisroof deur vier verdagtes oorval. Die bejaarde vrou sowel as 'n reaksiebeampte is aangerand.
Drie ander weermaglede het tweedegraadse brandwonde opgedoen en nog lede is beseer.