Petisie vir vroeër salarisbetaling vir Swart Vrydag
Die maatskappy het gesê 49% van kopers het verlede jaar huishoudelike items en kruideniersware op Swart Vrydag gekoop.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,353 op Monday 13 November 2023.
Die maatskappy het gesê 49% van kopers het verlede jaar huishoudelike items en kruideniersware op Swart Vrydag gekoop.
Die beurtkrag is ’n gevolg van 'n tekort aan opwekkingskapasiteit.
Die polisiewoordvoerder het gesê daar was geen bom nie.
🗳 Make sure you are registered at the correct voting station by going to check.da.org.za
Die Joodse raad het 'n verklaring uitgereik waarin hulle sê dreigemente is Saterdag tydens nog 'n betoging teen die Joodse skool Herzlia gemaak.
'n Onderwyseres wat Vrydag as vermis aangemeld is se liggaam is Saterdagmiddag naby 'n rivier gevind.
Nadat 'n man Donderdagaand met 'n steekwond dood in 'n voertuig aangetref is, is 'n vrou in hegtenis geneem.
Willem Kruger is vandag 'n jaar gelede as vermis aangemeld.
Die dokter het gesê die kragtoevoer is Sondag herstel, maar daar is steeds kommer dat nog mense kan sterf oor die bomme wat aanhou…
'n Man is in hegtenis na video-opnames geneem is waar hy 'n vrou herhaaldelik met 'n skerp voorwerp steek.