Altesaam 133 ongedokumenteerde buitelandse burgers onderskep
Die polisie in Limpopo het 'n konvooi van motors met 133 ongedokumenteerde buitelandse burgers onderskep.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,378 op Friday 8 December 2023.
Die polisie in Limpopo het 'n konvooi van motors met 133 ongedokumenteerde buitelandse burgers onderskep.
Die jong man is deur 'n dwaalkoeël getref toe hy 'n hek wou toemaak.
'n Man is Woensdagoggend tydens 'n beweerde huisroof waartydens sy keel oopgesny is, dood.
Die senior dansgroep, Ram Extreme, van Laerskool Randfontein, dans die wêreld aan die brand.
Israel dreig om die tonnels waarin Hamas glo skuil, met seewater te oorspoel om die militante uit te dryf.
'n Voertuig met 'n bestuurder en passasier het Dinsdagmiddag in die Cape Gate Medicilinic se restaurant ingery, wat agt persone beseer het.
'n Ontbinde liggaam wat vir dae geruik is, is Donderdag in bosse langs 'n pad ontdek.
Hulle het langs die pad in die noodbaan stilgestaan toe hulle deur twee onbekende mans genader is.
'n Vrou is na bewering deur haar kêrel tydens 'n voorval van geslagsgebaseerde geweld doodgesteek.
Tieners se geestesgesondheid kan met positiewe verhoudings bevorder word. Ouers se rol om tieners te ondersteun, staan sentraal binne hulle geestesgesondheid. Soms merk ouers…