Afrikaans
Gerco van Deventer met familie herenig – bring Kersdag in SA deur
Gerco van Deventer het Kersfees saam met sy gesin in Suid-Afrika deurgebring.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,395 op Monday 25 December 2023.
Gerco van Deventer het Kersfees saam met sy gesin in Suid-Afrika deurgebring.
Die twee verdagtes het Vrydag op aanklag van veediefstal in die Mqanduli-landdroshof verskyn.
Twee mans is beseer toe hulle drie verdagtes wat glo 'n baba met 'n stootwaentjie wou gryp, afgeweer het.
Die volle ontbinde liggaam van 'n volwassene is op 'n strand ontdek.
Riana Nel het na haar pa se onlangse afsterwe 'n emosionele vertoning op die AIG-verhoog op Hartenbos gelewer.
Elsje is 30 jaar gelede met breinkanker gediagnoseer, maar het veral die laaste twee jaar erg gely.