Afrikaans
Vermeende sindikaatleier, Rasta Kenosi, kry borg
Kenosi is op 14 Desember saam met medepligtiges in hegtenis geneem vir poging tot moord en ander aanklagtes.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,398 op Thursday 28 December 2023.
Kenosi is op 14 Desember saam met medepligtiges in hegtenis geneem vir poging tot moord en ander aanklagtes.
Nadat 'n vrou gister in Kimberley doodgeskiet is, is 'n verdagte in verband met die misdaad in hegtenis geneem.
'n Vrou van Gqeberha is vermoedelik deur haar man vermoor.
'n Tienerseun van die Paarl en ook 'n opgeleide lewensredder het op 22 Desember 'n babameisie wat nie asemgehaal het nie deur KPR gered.
'n Hond wat minstens vyf dae in 'n sinkgat deurgebring het, is deur 'n reaksiebeampte gered.