Kyk: Kirsten Kluyts se moordverdagte steeds agter tralies
Kirsten Kluyts se moordverdagte is weer gister borg geweier.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,400 op Saturday 30 December 2023.
Kirsten Kluyts se moordverdagte is weer gister borg geweier.
Drie persone, waaronder 'n egpaar, is Vrydagmiddag tydens 'n vliegongeluk waarby twee vliegtuie betrokke was, in Noordwes oorlede.
Twee sekuriteitswagte wat glo aangeval en 'n man geskiet het, het vir beweerde moord vir 'n tweede keer in die hof verskyn.
'n Bejaarde man is met sigbare kop- en gesigbeserings met sy gesig na onder en kaal langs 'n pad gevind.
'n Toergids is Vrydagoggend uit 'n rivier gered en nog drie mans wat in aparte voorvalle meegesleur is word nog gesoek.
Die Kriel-polisiestasie vra hulp om 'n 4 maande. oue baba wat onder valse voorwendsels by haar ma gevat is, op te spoor.