Afrikaans
Moordenaar(s) gesoek na opgesnyde liggaam van man in vlak graf gevind is
Gemeenskapslede wat hout gesoek het, het die SAPD van die gruvonds in kennis gestel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,406 op Friday 5 January 2024.
Gemeenskapslede wat hout gesoek het, het die SAPD van die gruvonds in kennis gestel.
Sy saak is na volgende Donderdag uitgestel wanneer hy aansoek om borg sal doen.
Foto’s van die insident wys graffiti wat met spuitverf in die Palestyne vlagkleure op die bakens en rotse aangebring is.
Daar is beklemtoon dat nie alle individue se name wat bekendgemaak word, by van die misdrywe betrokke was nie.
KAAPSTAD. – ’n Man is Saterdag in Samora Machel in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy meisie, Busisiwe Mthethwa (56), vermoor en haar…