Kry ‘n gratis kwotasie by MK8 Diamond Security om jou huis te beveilig
Skakel MK8 Diamond Security by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,418 op Wednesday 17 January 2024.
Skakel MK8 Diamond Security by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Iran het ook die week teikens in Irak en Sirië aangeval om Israel se Mossad en “terreurgroepe” in Sirië te straf.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Die prys van beide 93- en 95-loodvrye petrol kan met tussen 11 en 14 sent per liter styg.
Hamas sal medisyne deurlaat na die Israeliese gyselaars en in ruil sal Israel basiese noodsaaklike humanitêre hulp in Gaza toelaat.
Die matriekuitslae sal Vrydag vrygestel word. Die minister van basiese onderwys sal môre die uitslae van die eksamen aankondig.
As jy in Kimberley bly, besoek Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280. *ADVERTENSIE Lees ook: Beskerm…
Wetstoepassers sal in die area bly totdat die situasie gestabiliseer het.
Iran het ook “anti-Iran terreurgroepe” In Sirië geteiken.
Die assesering ontbloot die kritieke toestand van Warrenton se munisipale voertuie as gevolg van die munisipaliteit se langdurige versuim om behoorlike vlootbestuur te verseker.