‘Besope’ drywer keer vragmotor oor sinkhuis om – een sterf
Woedende omstanders het gedreig om die verdagte aan te rand.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,418 op Wednesday 17 January 2024.
Woedende omstanders het gedreig om die verdagte aan te rand.
Boerpotte: Lotto: R7 miljoen Lotto Plus 1: R7 miljoen Lotto Plus 2: R5 miljoen Daily lotto: R530 000 Uitslae: Lotto: 24, 33, 34, 42, 43, 55. Bonus: 37. Lotto…
Die stasiebevelvoerder het glo gedurende Desember op sosiale media gesê Paarl-polisiestasie is "te wit". Action Society vra vir die bespoediging van die ondersoek met…
Werner de Jager het glo probeer om van ds. Liezel se lewenspolisse te eis.
'n Man is doodgeskiet en drie persone erg aangerand toe 'n onderonsie buite Barberton-landdroshof uitgebreek het.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Swaar reën en ’n gevaar vir oorstromings word vir vanmiddag en vanaand vir dele van KwaZulu-Natal en Zoeloeland voorspel.
Haar ongelukkigheid is ook die feit dat die staat haar nie eens belasting vra op haar erfgeld nie.
Die IEC het gesê die grondwet verbied enigiemand wat gevonnis is tot meer as 12 maande tronkstraf om ’n politieke amp te beklee.
Hulp wor gevra om 'n dogter met terminale kanker te help om haar laaste wens op 'n wenslysie te vervul en 'n tweede mening…