‘Vrugtedief’ deur huiseienaar ‘geslaan’
'n Beweerde vrugtedief wat deur 'n huiseienaar betrap is, is glo met 'n sambok en stokke geslaan.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,418 op Wednesday 17 January 2024.
'n Beweerde vrugtedief wat deur 'n huiseienaar betrap is, is glo met 'n sambok en stokke geslaan.
'n Man wat glo met 'n aardvark in sy besit gevind is, is vir dieremishandeling in hegtenis geneem.
Die kleuter se liggaam is toegedraai in ’n mat binne ’n leë vertrek van die ou hospitaal gevind.
Petrus Sitho, sosiale en plaasmoordaktivis wat by die hof teenwoordig was, het die uitspraak verwelkom
Die oorledene is gevind waar hy na bewering onder ’n kombers buite ’n winkel gelê het.
'n Klaer is glo deur die vroulike toesighouer genader met die aanbod van hulp teen R1 000 omkoopgeld.
Die SAPD se K9-eenheid het gehelp om Moller om 14:50 op die R42 naby die Potchefstroom-afrit vas te trek.