Afrikaans
R6.6 m. vir kinders van afgestorwe polisielede ingesamel op Nasionale Polisiedag
Op Nasionale Polisiedag is R6.6 miljoen vir die opvoeding van kinders van polisielede wat aan diens gesterf het, ingesamel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,432 op Wednesday 31 January 2024.
Op Nasionale Polisiedag is R6.6 miljoen vir die opvoeding van kinders van polisielede wat aan diens gesterf het, ingesamel.
Gedurende Oktober verlede jaar is R800 m. se dwelmmiddels in Gauteng vernietig.
Beeste wat na bewering gesteel en vervoer is, is deur polisielede teruggevind.
'n Verdagte man wat glo sy vriend met 'n mes gesteek en sy liggaam gedeeltelik verbrand het, bly in aanhouding tot sy borgaansoek.
'n Meisie (12) is Dinsdag tydens beweerde bendegeweld deur 'n dwaalkoeël by die skool doodgeskiet.