Lotto uitslae vir 17 Februarie 2024
Boerpotte: Lotto: R19 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R7 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: Lotto: 01, 03, 09, 29, 44,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,449 op Saturday 17 February 2024.
Boerpotte: Lotto: R19 miljoen Lotto Plus 1: R4 miljoen Lotto Plus 2: R7 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: Lotto: 01, 03, 09, 29, 44,…
Tuna is deel van haar ontbyt, middagete en aandete, het sy gedeel.
Na veelvuldige hofverskynings is sy skuldig bevind en is die 15 jaar vonnis opgelê.
Dr. Lusani Netshitomboni, woordvoerder van die universiteit, het bevestig chemiese blootstelling het tot sigprobleme by die studente gelei.
Marishka Davids (30) en Zakkiyha Raymond (38) is in die hoësorgeenheid van 'n hospitaal met ernstige brandwonde opgeneem.
Die stryery tussen die twee mans was glo oor ’n gereedskapsboks wat Mokhooane nie aan Madeley terugbesorg het nie.