Nuusflits Uitgawe 1,450 — Sunday 18 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,450 op Sunday 18 February 2024.
Afrikaans
Kleuter saam met pa se ontbinde liggaam in huis toegesluit na ‘selfdood’
Die driejarige kleuter het haar met die oopmaak van die deur na die polisie gehaas.
Afrikaans
Krieketlegende Mike Procter sterf op 77
In 2014 het hy die Mike Procter Foundation begin om kinders by ’n nedersetting naby Durban se lewens deur krieket te verbeter.
Afrikaans
Kyk: Nádine en Dozi se nuwe duet in gebaretaal vertolk
Nádine het die nuus gister op haar Facebook-blad gebreek.
Afrikaans
Omstanders gryp in en kry vrou se selfoon terug
Omstanders het glo gehoor hoe die vrou aan die verdagte sê sy vergewe hom.