‘Gesteelde’ Vrystaatse vee in Gauteng opgespoor
Skape wat glo in die Frankfort-area gesteel is, is op Brakpan opgespoor.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,459 op Tuesday 27 February 2024.
Skape wat glo in die Frankfort-area gesteel is, is op Brakpan opgespoor.
'n Werknemer van 'n handelaar is Vrydag tydens 'n sakeroof in die maag geskiet.
As jy in Kimberley woon laat toets jou gehoor by Spec-Savers, Winkel 24, Diamond Pavilion, hoek van Oliver- en MacDougallstraat, Kimberley, 053 832 9280.
Volgens berigte is Rudman in 2012 op soortgelyke aanklagte op De Aar in die gesig gestaar nadat hy glo met ’n 12-jarige meisie in…
Die stappers het om 20:00 Sondagaand die noodnommer geskakel toe hulle besef hulle is nie in staat om teen die berg af te beweeg…
SUID-AFRIKA. – Die vermaaklikheidster en komediant, Mel die Storieverteller, het in ’n Facebook-plasing haar siening oor liggaamspositiwiteit gegee. Sy is tans op haar wittebrood…
Die Vlaamse “Mattentaart” uit België het Suid-Afrika saam met die Hollanders bereik en tot die hedendaagse melktertvariasies gelei.