DBV vier vonnisoplegging van man wat hond met byl doodslaan
Lees ook: Liggame van vermiste paar in Australië gevind Die DBV vier die vonnisoplegging van Norman Tiseco Mothudi wat sy hond met ‘n byl…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,459 op Tuesday 27 February 2024.
Lees ook: Liggame van vermiste paar in Australië gevind Die DBV vier die vonnisoplegging van Norman Tiseco Mothudi wat sy hond met ‘n byl…
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Die passasiers sou verlede Dinsdag die skip verlaat het, maar hulle was op pad na Madagaskar in Suid-Afrika opgehou.
400 Palestynse gevangenes sal vrygelaat word in ruil vir 40 Israeliese gyselaars.
'n Leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies om aan 'n komponeringsprogram van Julliard School of Music in New York deel te neem.
Die paar het verlede Maandag verdwyn na Lamarre-Condon hulle glo in Baird se huis doodgeskiet het en van die liggame op ’n verlate eiendom…
Die twee verdagtes het die bestuurder van die voertuig probeer skiet, maar sy het oorleef en kon vlug.
Drie persone en 'n hond is gisteroggend dood in 'n huis aangetref.
'n Ford Raptor-bakkie wat in Germiston gesteel is en glo vir Zimbabwe bedoel was, is in Limpopo teruggevind.