Nuusflits Uitgawe 1,577 — Monday 24 June 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,577 op Monday 24 June 2024.
Prinses Anne in hospitaal met harsingskudding
Lees ook: Prinses Anne uit die hospitaal ontslaan na perdeongeluk Prinses Anne, die dogter van koningin Elizabeth II en suster van koning Charles III,…
Werkgewers kan nou wettiglik produktiwiteit met afstandswerk monitor
In die huidige era van afstandswerk het werkgewers nou die wettige reg om sagteware te installeer wat daarop gemik is om die produktiwiteit van…
Korean Air-vlug daal amper 27,000 vt. in 15 minute, 17 mense beseer
Op Saterdag 22 Junie moes ‘n Korean Air-vlug afwyk na Taichung, Taiwan, nadat dit 26,900 voet in 15 minute gedaal het. Vlug KE189, ‘n…
Vier vermeende stropers deur KNP-wildbewaarders doodgeskiet
Wildbewaarders het vier vermeende stropers in ‘n reeks intense konfrontasies in die Krugerwildtuin doodgeskiet. Volgens KNP-woordvoerder Ike Phaahla het wildbewaarders op 14 Junie net…
Wakker insleepdiensbestuurder laat ‘spiker’ aan pen ry
GAUTENG. – Danksy die waaksame oog van ‘n insleepdiensbestuurder van Precision Towing is ‘n beweerde spiker Sondagaand omstreeks 22:30 met hulp vasgetrek. Live Traffic…
KYK: ‘Ten spyte van genoegsame bewyse van strafbare manslag, word saak teruggetrek’
WES-KAAP. – Gareth Webster was van strafbare manslag beskuldig in die ongeluk waartydens Danielle van Jaarsveld op 6 November 2022 gesterf het. AfriForum sê…
SAWS reik geel vlak 2-waarskuwing uit vir erge winde
Lees ook: Nuwe Guinness-wêreldrekordhouer swem 200 keer van Robbeneiland na Blouberg Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge winde uitgereik vir…
Die donker kant van ‘n kontantlose samelewing: Swede se kriminele ontploffing
Swede, voorheen bekend as een van die veiligste lande ter wêreld, ondergaan tans ‘n dramatiese transformasie. Die land se oorgang na ‘n kontantlose samelewing,…
GNU and agriculture: Cautious, not blind optimism, together with urgent action, needed
*PRESS RELEASE As South Africa emerges from its recent democratic National Elections, a sense of optimism – or even euphoria – may be taking…