Powerball uitslae vir 20 Februarie 2025
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBall Plus: R20 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 03, 15, 17, 42. Powerball: 05. PowerBall Plus: 16, 21, 30, 34, 47. Powerball: 18.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,819 op Friday 21 February 2025.
Boerpotte: PowerBall: R14 miljoen PowerBall Plus: R20 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 03, 15, 17, 42. Powerball: 05. PowerBall Plus: 16, 21, 30, 34, 47. Powerball: 18.
In ooreenstemming met Hoofmeester Riglyn 1 van 2025, uitgereik deur die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, moet boedeladvertensies en wettige kennisgewings in Afrikaans…
In accordance with Chief Master Directive 1 of 2025, issued by the Department of Justice and Constitutional Development, estate advertisements and legal notices must…
OOS-KAAP. – Die polisie in die provinsie het bevestig sewe van die verdagtes wat Donderdag in ‘n skietery met die polisie tussen Ndabakazi en…
GAUTENG. – Caligro-privaat skool in Montana is op 18 Februarie om 16:45 gedeeltelik dakloos gelaat, nadat ‘n tornado in ‘n vernietigingstog deur die gebied…
Nothing beats a juicy steak on the braai! Get yours from Beefmaster and fire up the coals. Let the weekend start with a sizzle!…
WES-KAAP. – Die verhoor van die beskuldigdes in die saak van Joshlin Smith, wat reeds ‘n jaar gelede vermis geraak het, begin op 3…
GAUTENG. – ‘n Man bejaarde man het Donderdag by ‘n kantoorgebou in die ooste van Pretoria 8 meter ver tot op ‘n sementblad geval,…
TEXAS, VSA. – Twee tienermeisies in Texas is in hegtenis geneem na hulle glo ‘n aanval met pypbomme en vuurwapens op die Hoërskool Memorial…
VSA. – Jocelynn Rojo Carranza (11) van Gainesville, in Texas, het selfdood gepleeg na sy glo weens haar familie se immigrasiestatus by die skool…