Daily lotto uitslae vir 15 Mei 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 02, 03, 06, 12, 15 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,902 op Thursday 15 May 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 02, 03, 06, 12, 15 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GUADALAJARA, MEXICO. – ’n TikTok-ster is tydens ’n uitsending by ’n skoonheidsalon doodgeskiet. Lees ook: Breindood vrou word lewend gehou oor anti-aborsiewet Valeria Marquez…
President Cyril Ramaphosa het by die Nampo-landbouskou sterk uitgevaar teen die 49 wit Suid-Afrikaners wat onlangs as vlugtelinge in die Verenigde State aanvaar is…
ATLANTA, VSA. – ’n Breindood vrou se familie word gedwing om haar lewend te hou oor ‘n anti-aborsiewet in Atlanta in die VSA. Lees…
Die EFF beweer daar was politieke inmenging by die aansoekproses om ’n nuwe operateur vir die nasionale lotery te kies. Lees ook: Lotto uitslae…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van brandstof in Junie. Lees ook: Brandstofprys daal moontlik verder…
Die Spaanse buitelandse minister het verklaar dat Botswana die veiligste land is vir reis in Afrika. Lees ook: Ramaphosa en Trump se vergadering vir…
Cornal Hendricks (37), ‘n bekende en veelsydige rugbyspeler, het Woensdagaand, vermoedelik aan ‘n hartaanval by sy huis in die Boland gesterf. In talle berigte…
TURKYE. – Vredesamesprekings oor die Rusland-Oekraïne oorlog sal vandag na verwagting sonder die Russiese president, Wladimir Poetin, in Istanboel begin. Hy het ’n lae-vlak…
KATAR. – Katar het aangebied om ’n vliegtuig van $400 miljoen tot die beskikking van Donald Trump te stel vir sy besoek aan die…