Lotto uitslae vir 21 Junie 2025
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R20 miljoen Lotto Plus 2: R15 miljoen Uitslae: Lotto: 01, 28, 32, 39, 41, 48. Bonus: 04.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,939 op Saturday 21 June 2025.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R20 miljoen Lotto Plus 2: R15 miljoen Uitslae: Lotto: 01, 28, 32, 39, 41, 48. Bonus: 04.…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Die NG Kerk is lank reeds besig om plaaslike gemeenskappe in dialoog te mobiliseer en verwelkom daarom president Cyril…
FRANKRYK. – ’n Meisie (12) is dood en nog nege kinders is in die hospitaal opgeneem ná hulle voedselvergiftiging in Saint-Quentin, Frankryk, opgedoen het.…
LONDEN. – Sanger Chris Brown het onskuldig gepleit op ’n klag van aanranding om ernstige skade te berokken nadat hy glo twee jaar gelede…
IRAN. – Die Iranse minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, het gesê Iran gaan nie deelneem aan nuwe samesprekings oor hulle kernaanlegte voor Israel…
MPUMALANGA. – Die polisie is op soek na ’n verdagte wat twee susters, onderskeidelik 21 en 11 jaar oud, gisteroggend in Hlangalezwe Trust, Calcutta…