Daily lotto uitslae vir 10 Augustus 2025
Boerpot: R350 000 Uitslae: 02, 16, 18, 22, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,989 op Sunday 10 August 2025.
Boerpot: R350 000 Uitslae: 02, 16, 18, 22, 28 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG en MPUMALANGA. – Sers. Simon Masenye (45) en AO Vuyisile Sintwa (51) is Vrydag doodgeskiet, glo deur Jabulani Moyo. Sers. Lawrence Mtshweni (47),…
KWAZULU-NATAL. – ’n Seun (16) word gesoek nadat hy Vrydag by Wedgestrand in Durban in die see vermis geraak het. Craig Lambinon, woordvoerder van…
OHIO, VSA. – Lindsey en Tim Pierce het ’n babaseuntjie verwelkom wat ontwikkel het uit ’n embrio wat glo vir die langste tydperk ooit…
MPUMALANGA. – Motoriste word gevra om groot versigtigheid aan die dag te lê wanneer daar in mistige toestande bestuur word. Drie mense het Saterdagoggend…
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse departement van landbou het gewaarsku oor nuwe uitbrekings van die hoogs patogeniese voëlgriep (HPAI) by pluimvee en wilde voëls. Gevallle…