Vyf, insluitend baba en kind, sterf in trompop-botsing
LIMPOPO. – ’n Kop-teen-kop-botsing het Maandag omstreeks 12:00 op die R574 in Tafelkop, Elias Motsoaledi-munisipaliteit, in die Sekhukhune-distrik, die lewens van vyf persone geëis.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,005 op Tuesday 26 August 2025.
LIMPOPO. – ’n Kop-teen-kop-botsing het Maandag omstreeks 12:00 op die R574 in Tafelkop, Elias Motsoaledi-munisipaliteit, in die Sekhukhune-distrik, die lewens van vyf persone geëis.…
BOTSWANA. – Botswana het ’n nasionale openbare-gesondheidsnood aangekondig oor ‘n tekort aan noodsaaklike medisyne en mediese toerusting. Lees ook: Dodetal styg ná Israeliese aanval…
LIMPOPO. – ‘n Vroulike verdagte (24) het Maandag vlugtig in die Musina-landdroshof verskyn. Sy staan op ‘n aanklag van verkragting op ‘n seun (13)…
GAUTENG. – Vyf verdagtes tussen 27 en 39, wat glo by aanlyn bedrog betrokke is, is Maandag in Midrand tydens ’n skietgeveg met die…
KWAZULU-NATAL. – Ntobeko Simphiwe Xaba (5), ’n gr. R-leerling aan Laerskool Isipingo, word sedert Vrydag 22 Augustus 2025 vermis. Volgens inligting het Simphiwe se…
Sluit aan by majoor Alek Strauss se jaag om drie moorde en ‘n ontvoering oplos in Nagdier deur Marie Lotz. Lees meer hier: Nagdier by…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 30’s, is Maandagmiddag net voor 16:00 in ’n vurkhyser-nywerheidsongeluk in Piet Retiefweg in die Queensburgh-gebied van Malvern,…
MPUMALANGA. – Twee mense is Maandag in afsonderlike gevalle in Barberton dood toe die gemeenskap reg in eie hande geneem en hulle aan die…
ISRAEL. – Die Hostages and Missing Families Forum het saam met die families van gyselaars wat steeds in Gasa aangehou word betogings in Israel…
KHAN YOUNIS, GASA. – Die dodetal ná Israel se dubbele aanval op die Nasser-hospitaal in Khan Younis het tot 20 gestyg. Lees ook: Sowat…