Powerball uitslae vir 26 Augustus 2025
Boerpotte: PowerBall: R31 miljoen. PowerBall Plus: R45 miljoen. Uitslae: PowerBall: 13, 19, 24, 44, 50. Powerball: 15. PowerBall Plus: 03, 05, 24, 32, 47. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,005 op Tuesday 26 August 2025.
Boerpotte: PowerBall: R31 miljoen. PowerBall Plus: R45 miljoen. Uitslae: PowerBall: 13, 19, 24, 44, 50. Powerball: 15. PowerBall Plus: 03, 05, 24, 32, 47. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
OOS-KAAP. – ‘n Huiseienaar van Kwazakele het Maandag ter selfverdediging skote tydens ‘n huisrooftog geskiet en sodoende twee verdagtes beseer. Vier verdagtes is in…
MPUMALANGA. – Drie polisiebeampes, tussen 32 en 35, is Maandag in verband met die dood van ’n 33-jarige man ná ’n motorongeluk in Embalenhle…
VIЁTNAM. – Die tropiese storm Kajiki het Viëtnam gister met swaar reën, oorstromings en sterk winde getref. Drie mense is in die storm oorlede…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse nasionale weermag (SANW) sê dit het met kommer kennis geneem van bewerings dat genl. Rudzani Maphwanya, die hoof van die…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie provinsies oor ’n hoë brandgevaar vandag gewaarsku. Lees ook: Gauteng gewaarsku oor warmer weer hierdie week Die Noord-Kaap, dele…
GAUTENG. – Lt.kol. Martin Wayne Elappen (56), ‘n polisiebeampte, word van die moord op Ansley Jordaan, sy swaer, op 8 Augustus beskuldig. Die Lenasia-landdroshof…
AUSTRALIЁ. – Australië het Iran daarvan beskuldig dat dit verlede jaar die anti-Semitiese aanvalle op ’n kafee in Sydney en ’n sinagoge in Melbourne…
VSA. – Owerhede van die departement van gesondheid en menslike wetenskappe in die VSA het gesê die eerste geval van ’n vleesetende beesbrommerparasiet (Cochliomyia…
Bestel oulike geskenke vir jouself of jou geliefdes op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google Play Store. #vleis…