Afrikaans
KYK: Registeronnie sing ‘n laaste keer saam met sy matriekklas
MPUMALANGA. – Jan Naudé, ‘n onderwyser van Hoërskool Middelburg in Mpumalanga, het dieselfde registerklas van graad 10 tot 12 gehad. Op dié klas se…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,068 op Tuesday 28 October 2025.
MPUMALANGA. – Jan Naudé, ‘n onderwyser van Hoërskool Middelburg in Mpumalanga, het dieselfde registerklas van graad 10 tot 12 gehad. Op dié klas se…
JAMAIKA. – Orkaan Melissa, die sterkste storm van 2025, gaan Jamaika vandag na verwagting tref. Sewe mense het reeds in die Karibiese Eilande as…
MPUMALANGA. – Moeketsi Baadjie (10) het Sondag omstreeks 15:30 in die Kwena-dam verdrink tydens ‘n hengeluitstappie met sy gesin. Die Lydenburg-polisie het ‘n geregtelike…
GASA. – Israel het bevestig dit het gister ‘n kis deur die Rooikruis in ontvangs geneem wat volgens Hamas die liggaam van ‘n Gasa-gyselaar…