Glo geen hulp nadat morfien ‘onwettig verskaf word’
KWAZULU-NATAL. – ’n Verpleegster van Umkomaas aan die Suidkus het glo hulp gevra nadat sy vermoed het morfien word onwettig aan haar suster (30),…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,068 op Tuesday 28 October 2025.
KWAZULU-NATAL. – ’n Verpleegster van Umkomaas aan die Suidkus het glo hulp gevra nadat sy vermoed het morfien word onwettig aan haar suster (30),…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Donderdag oor die grootste deel van die land voorspel. Daar is reën vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes,…
OEKRAÏNE. – Die president van Oekraïne, Wolodomir Zelenski, het gesê Oekraïne sal die volgende 10 dae aan ‘n plan vir ‘n skietstilstand met Rusland…
AUSTRALIЁ. – Die Nederlandse Olimpiese strandvlugbalspeler, Steven van de Velde, wat ‘n Britse meisie (toe 12) in 2014 verkrag het, se visumaansoek om in…
Bestel jou vleis vir die maand vanuit die gemak van jou eie huis op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik. Lees ook: Sterkste storm van 2025 – orkaan Melissa – na…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die situasie oor die gebruik van ’n vragmotor om boomstompe in ’n straat buite ’n SANW-woning…
VK. – Die vrou wat na bewering die McCann-familie bekruip het, het gister getuig sy het nooit gesê sy is Madeleine McCann vir aandag…
OOS-KAAP. – Timothy Omotoso (63), die omstrede televangelis en sy twee medebeskuldigdes, Lusanda Sulani (41) en Zikiswa Sitho (33), se verlof tot appèluitspraak sal…
GAUTENG. – Stephan Pretorius word daarvan beskuldig dat hy Charlene Pretorius (42), sy vrou, in Mei 2023 aan die brand gesteek en haar dood…