Nog vyf verdagtes in hegtenis vir inbraak by Louvre
PARYS, FRANKRYK. – Nog vyf verdagtes is gisteraand in Parys vir die inbraak by die Louvre-museum in hegtenis geneem. Lees ook: Veiligheidskameras in Louvre…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,070 op Thursday 30 October 2025.
PARYS, FRANKRYK. – Nog vyf verdagtes is gisteraand in Parys vir die inbraak by die Louvre-museum in hegtenis geneem. Lees ook: Veiligheidskameras in Louvre…
MPUMALANGA. – Die Leslie-polisie ondersoek die moord op ‘n man (40) wat Dinsdag dood op die agtersitplek van sy voertuig aangetref is. Die man…
OOS-KAAP. – Die Mount Road-polisiekantoor ondersoek ’n saak van moord en huisroof nadat ‘n vrou en haar lewensmaat (65) Donderdagoggend omstreeks 02:20 in hulle…
GAUTENG. – Tebogo Mnisi (38) van Mamelodi-Oos het sy borgtogaansoek in die plaaslike landdroshof laat vaar. Hy staan tereg op twee aanklagte van moord…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel. Lees ook:…
GASA. – Die Gasa-gesondheidsministerie het gesê Israel het Dinsdag 104 mense in aanvalle op Gasa gedood. Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën…
INTERNASIONAAL. – Sowat 34 mense het in Haitï, Kuba en Jamaika as gevolg van orkaan Melissa omgekom. Lees ook: Sterkste storm van 2025 –…
MPUMALANGA. – ’n Geheime dwelmlaboratorium van miljoene rande is in Volksrust afgebreek. Die skoonmaak het Woensdag begin en die proses sal na verwagting teen…
GAUTENG. – ’n Man is Donderdag in die vroeë oggendure in sy huis in die Lewzene Estate in Culllinan aangeval. Die Cullinan-polisie ondersoek ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Lotto uitslae vir 29…