Daily lotto uitslae vir 2 November 2025
Boerpot: R300 000 Uitslae: 03, 10, 15, 16, 17 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,073 op Sunday 2 November 2025.
Boerpot: R300 000 Uitslae: 03, 10, 15, 16, 17 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
VSA, WASHINGTON. – President Donald J. Trump het aangekondig dat die VSA Nigerië as ’n “country of particular concern” bestempel weens die vermeende vervolging…
GAUTENG. – ’n Moordsaak is geregistreer nadat ’n Mercedes-Benz vanoggend vroeg (Sondag) in ’n motorhandelaar se hek in Menlyn, Pretoria, vasgery het. Getuies by…
WES-KAAP. – Gedurende die afgelope sewe maande het die polisie 722 vermeende bendelede in Kaapstad en omliggende gebiede in hegtenis geneem en op meer…
WAARSKUWING! Die video-opname kan sensitiewe lesers ontstel, alhoewel geen slagoffers gesien kan word nie. GAUTENG. – Ses mense is Saterdag tydens ‘n skietvoorval in…
LIMPOPO. – ’n Soektog na ‘n vrou, wat aan ‘n babadogter geboorte geskenk het en haar daarna in Kgatla-seksie, Makotopong, naby ’n steengroef gelos…
NOORDWES en GAUTENG. – Ses verdagtes, tussen 28 en 48 jaar oud, is tydens ’n gesamentlike oorgrens-misdaadintelligensie-operasie in hegtenis geneem in verband met die…
LIMPOPO. – ‘n Leerling (20) is in hegtenis geneem nadat sy glo ’n manlike medeleerling (19) op 26 Oktober met kookwater gebrand het op…