Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep
Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,099 op Friday 28 November 2025.
Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep en laat dit by jou voordeur aflewer. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store…
MPUMALANGA. – Morgenzon Landbou Akademie (MLA) sê die skool is bewus van ’n berig wat versprei word wat beweer dat die instelling moontlik gaan…
Bestel 800 g club steak op die iBEEF-toep vir R207.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google play. #clubsteak #beefmaster #ibeef #steak #meatlovers *ADVERTENSIE…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se mediese skema, Polmed, het Woensdag ’n nuwe mobiele kliniek bekendstel wat daarop gemik is om gesondheidsorgdienste nader aan SAPD-lede en…
KWAZULU-NATAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, sê die regering gaan sy optrede verskerp om die voortdurende bek-en-klouseer-uitbreking in KwaZulu-Natal beter te beheer.…
GAUTENG. – Firoz Cachalia, die waarnemende polisieminister, dr. Polly Bosielo, die adjunkpolisieminister en genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het om 09:00 begin om…
Bestel 1 kg beef potjie pak op die iBEEF-toep vir slegs R118.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google play. #potjie #bestbeef…
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Damprooktoestelle, wat tans voor die parlement is, beoog om die gebruik en verkope van…
’n Vier dae oue baba is onder ’n bos in Malmesbury gevind, nadat ’n inwoner huilgeluide gehoor het.’n Saak van kinderverlating is geopen, ‘n…
Spier events will once again captivate audiences this December with Brett Bailey’s much-loved outdoor spectacle, A Summer Dream. Running from 12 to 14 December…