Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,172 — Monday 9 February 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,172 op Monday 9 February 2026.

Nuus

KYK: Kaapse kobras besig in die Kaap

9 February 2026

WES-KAAP – Al vang Eduanne Niemand meer 800 slange per jaar, is dit nie sy eintlike beroep nie. So sê die eienaar van Boland Snake Removals and Pest Controlwat in die Wes-Kaap werksaam is en…

Leefstyl

McKenzie keur 21 naamsveranderinge goed

9 February 2026

Gayton McKenzie, die minster van sport, kuns en kultuur, het 21 geografiese naamsveranderinge en naamregistrasies in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal goedgekeur. Die besluit volg…