Oekraïense soldaat wat as dood beskou is, bel sy ma
Die familie van die Oekraïense soldaat, Nazar Daletskyi, was oortuig dat hy in gevegte gesneuwel het. In 2023 is sy liggaam in ’n dorpsbegraafplaas…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,172 op Monday 9 February 2026.
Die familie van die Oekraïense soldaat, Nazar Daletskyi, was oortuig dat hy in gevegte gesneuwel het. In 2023 is sy liggaam in ’n dorpsbegraafplaas…
GAUTENG. – Twee vermeende onwettige mynwerkers is vroeg Sondagoggend dood nadat ’n skietery met lede van die polisie se nasionale intervensie-eenheid (NIU) tydens ’n…
WES-KAAP. – Die polisie waarsku die publiek in Mosselbaai teen vervalste briewe waarin sogenaamde skenkings aan die polisie versoek word. Luidens ‘n verklaring van…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) het verskeie waarskuwings uitgereik vir Maandag, met swaar donderstorms wat in verskeie provinsies, insluitend die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, verwag word.…
VRYSTAAT. – ’n Bejaarde (81) vrou is Sondagmiddag leweloos deur haar dogter, wat vir haar kos geneem het, in ‘n slaapkamer aangetref. Sy het…
LIMPOPO. – ‘n Man (54) het glo Sondagmiddag eers sy vrou (27) in Dirk Winterbachstraat, langs Twin City Mall, geskiet en daarna die wapen…