3 boere skuldig aan moord nadat liggaam agter op bakkie gekry is
NOORDWES. – Jaco Wessels Kemp (36), Louis Coetzee (29) en Gert Frederik van der Westhuizen, is in die hooggeregshof skuldig bevind aan die moord…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,181 op Wednesday 18 February 2026.
NOORDWES. – Jaco Wessels Kemp (36), Louis Coetzee (29) en Gert Frederik van der Westhuizen, is in die hooggeregshof skuldig bevind aan die moord…
GAUTENG – Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat 11 344 epilepsie-verwante noodgevalle die afgelope 12 maande in die provinsie aangeteken is. Die…
NOORD-KAAP. – Vyf mynwerkers is steeds omtrent 890 m ondergronds in die Ekapa-myn in Kimberley vasgekeer. Dit is nadat ’n modderstorting Dinsdagoggend ’n deel…
Digitale publikasie vir verlore titelaktes is formeel bevestig as aanvaarbaar ingevolge Regulasie 68 van die Wet op Aktesregistrasie, 1937 (Wet 47 van 1937), en…
Die departement van binnelandse sake verduidelik dat sterftes volgens die wet deur mediese praktisyns gesertifiseer en by die departement geregistreer moet word, voordat ’n…
WES-KAAP. – Twee vroue en Amra Lifia, ‘n baba van nege maande oud, is Dinsdagaand omstreeks 22:00 tydens ‘n skietvoorval by Sunbird Court in…
VSA. – Nasionale Wyndrinkdag is op 18 Februarie 2007 deur Todd McCalla ingestel, wie se hoop was om die liefde vir die eenvoudige daad…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het aansoeke oopgestel vir ondersteuning van sy Wintergereedheidsprogram, wat huisvesting aan kwesbare inwoners bied. Organisasies het tot 31 Maart…
GAUTENG – Operasies by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria is volgens die DA weer vertraag omdat die lugversorging in die operasieteaters nie…
OEKRAïNE. – Die eienaar van die Oekraïense sokkerklub Shakhtar Donetsk het meer as $200 000 geskenk aan die skeleton-renjaer Vladyslav Heraskevych nadat hy voor…