R2.8 m. se dwelms by lughawe onderskep
GAUTENG. – Die polisie by OR Tambo Internasionale Lughawe het hierdie week dwelms met ’n straatwaarde van R2,8 miljoen in beslag geneem. Volgens brig.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,199 op Sunday 8 March 2026.
GAUTENG. – Die polisie by OR Tambo Internasionale Lughawe het hierdie week dwelms met ’n straatwaarde van R2,8 miljoen in beslag geneem. Volgens brig.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Groot brand by China Mall in Springfield, noord van Durban, het Saterdagoggend 14 winkels geraak, waarvan 12 totaal verwoes is. Die…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (20) is in hegtenis geneem nadat sy glo haar kêrel se Toyota Corolla sonder toestemming geneem en in ‘n ongeluk…
Die Suid-Afrikaanse regering gaan die volle koste dek om die land se vee teen bek-en-klouseer, wat tot ‘n nasionale ramp verklaar is, in te…
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) en die departement van water en sanitasie het ‘n nuwe watersektor-teenkorrupsieforum bekend gestel om kurrupsie in die land se watersektor…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ma (22) is deur die Madadeni-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis, nadat sy skuldig gepleit het vir die moord op haar baba…
Die nasionale verbruikerskommissie waarsku verbruikers dat sekere babaformuleprodukte van Nutricia Aptamil weens ’n moontlike veiligheidsrisiko herroep is. Die herroeping raak sekere eenhede babaformule van…
WES-KAAP. – Vyf mans is op die N1 in hegtenis geneem nadat die polisie tydens ‘n operasie op ’n vuurwapen, ammunisie en ’n groot…