Getuienis oor polisie-ondersoek sal in openbaar aangehoor word
GAUTENG. – Deenadayalan Govender sal Maandag 31 Augustus in die openbaar voor die kommissie van ondersoek na kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie in die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,375 op Monday 31 August 2026.
GAUTENG. – Deenadayalan Govender sal Maandag 31 Augustus in die openbaar voor die kommissie van ondersoek na kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie in die…
GAUTENG. – ’n Pa in sy 50’s en sy vierjarige seun het vroeg Saterdagoggend in ’n huisbrand in Eden Glen, Edenvale, gesterf. Volgens ’n…
NEPAL. – Nepal doen ’n beroep op die wêreldgemeenskap om ’n “globale poging” aan te pak om klimaatsverandering te bekamp, nadat verwoestende kitsvloede die…
GAUTENG. – Drie vroue is in hegtenis geneem ná die beweerde diefstal en onwettige verkoop van medikasie wat vir die beëindiging van swangerskappe gebruik…
GAUTENG. – ’n Gautengse nooddiens-ambulans is die jongste slagoffer van skerpgemaakte ysterpenne nadat die voertuig vroeg Saterdagoggend op die N1 deur die penne gery…