Vandag is Internasionale Aannemingsdag
Internasionale Aannemingsdag, ook bekend as Wêreld-aannemingsdag (World Adoption Day), word jaarliks op 9 November gevier. Die dag vestig die aandag op aanneming as ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,445 op Monday 9 November 2026.
Internasionale Aannemingsdag, ook bekend as Wêreld-aannemingsdag (World Adoption Day), word jaarliks op 9 November gevier. Die dag vestig die aandag op aanneming as ‘n…
GAUTENG. – Nege buitelandse burgers is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering voorberei het om Suid-Afrika te verlaat om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel…
NOORDWES. – Die polisie ondersoek ’n klag van aanranding en crimen injuria nadat ’n 33-jarige motorfietsafleweringsbestuurder na bewering Saterdagmiddag deur ’n polisiebeampte in burgerlike…
GAUTENG. – ’n Verdagte is Vrydag 6 November in hegtenis geneem nadat hy na bewering onwettig toegang tot ’n eiendom in Asterstraat, Lindo Park,…
Die voorgestelde Vredehoek CID kort minder as 100 steunverklarings om die vereiste 60%-steun te bereik. Eiendomseienaars kan tot 30 November 2026 stem.
SPOKANE, VSA. – Mason Acheson en Parker Perry, adjunk-balju’s van die Spokane-distrik in die Amerikaanse deelstaat Washington is doodgeskiet toe hulle op 3 November…
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die 2026- munisipale verkiesing Sondagaand amptelik as vry en regverdig verklaar. Die ANC het die grootste aandeel van die…
MPUMALANGA. – Vier mense is Sondag dood toe twee ligte motorvoertuie reg van voor op die R541 tussen Lochiel en Badplaas gebots het. Die…
LIMPOPO. – ’n Vrou is dood en nog 13 passasiers is beseer nadat ’n minibustaxi Sondagoggend op die N1 naby Lunds buite Polokwane omgeslaan…
WES-KAAP. – In ’n opname van die seelewe onder die oppervlak van die V&A Waterfront in Kaapstad is onder meer twee soorte skaamhaaie en…