Nine people shot dead in Jeffsville shack
Six men and three women have been shot dead in an informal settlement in Atteridgeville, with police launching a manhunt for the suspects.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,452 op Monday 16 November 2026.
Six men and three women have been shot dead in an informal settlement in Atteridgeville, with police launching a manhunt for the suspects.
GAUTENG. – Ses mans en drie vroue is Sondagaand tussen 22:00 en 23:00 in ’n viervertreksinkhuis in die informele nedersetting Jeffsville in Atteridgeville doodgeskiet.…
A luxury bus overturned on the N3 near the New England Road off-ramp in Pietermaritzburg on Monday morning, with 27 people injured.
KWAZULU-NATAL. – ’n Luuksebus het vanogend (Maandag) op die N3 net ná die New Englandweg-afrit in Pietermaritzburg omgeslaan. Volgens die KwaZulu-Natalse departement van vervoer…
’n Regskennisgewing dien net sy doel as die mense vir wie dit bedoel is, dit kan vind. Só help ’n deursoekbare koerantargief skuldeisers, familielede…
A police sergeant and his wife were found dead with gunshot wounds to the head in their kitchen in Oudtshoorn on Saturday morning.
WES-KAAP. – ’n Polisiesersant (46) en sy vrou (40) is vroeg Saterdagoggend 14 November met skietwonde aan hul koppe in die kombuis van hul…
South African guitarist, composer and performer Trevor Nasser has passed away at the age of 72.
Video in berig. Trevor Nasser, die bekende Suid-Afrikaanse kitaar-, banjo- en mandolienspeler, is volgens WOM (Wêreld Onbeperkte Musiek_op 72-jarige ouderdom oorlede. Hy sal veral…
Eight men have been shot dead in a vehicle on a road in the Mabane area of Sweetwaters, outside Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal. Police have…