DA-raadslid sê Tshwane se vlak 2-waterbeperkings is uitgestel
GAUTENG. – Dana Wannenburg, DA-raadslid, sê die Stad Tshwane het besluit om sy vlak 2-waterbeperkings uit te stel ná vertoë deur die DA en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,452 op Monday 16 November 2026.
GAUTENG. – Dana Wannenburg, DA-raadslid, sê die Stad Tshwane het besluit om sy vlak 2-waterbeperkings uit te stel ná vertoë deur die DA en…
GAUTENG. – Luandré van der Merwe (2) is steeds in ‘n geindusseerde koma in die Netcare Waterfall City-hospitaal in Midrand nadat hy op 19…
VSA. – Meer as 3 500 vlugte is Vrydag in die VSA op die grond gehou nadat ’n telekommunikasiefout lugverkeerbeheer se kommunikasie- en radarstelsels…
GAUTENG. – Ses mans en drie vroue is Sondagaand tussen 22:00 en 23:00 in ’n viervertreksinkhuis in die informele nedersetting Jeffsville in Atteridgeville doodgeskiet.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Luuksebus het vanogend (Maandag) op die N3 net ná die New Englandweg-afrit in Pietermaritzburg omgeslaan. Volgens die KwaZulu-Natalse departement van vervoer…
’n Regskennisgewing dien net sy doel as die mense vir wie dit bedoel is, dit kan vind. Só help ’n deursoekbare koerantargief skuldeisers, familielede…
WES-KAAP. – ’n Polisiesersant (46) en sy vrou (40) is vroeg Saterdagoggend 14 November met skietwonde aan hul koppe in die kombuis van hul…
Video in berig. Trevor Nasser, die bekende Suid-Afrikaanse kitaar-, banjo- en mandolienspeler, is volgens WOM (Wêreld Onbeperkte Musiek_op 72-jarige ouderdom oorlede. Hy sal veral…
KWAZULU-NATAL. – Agt mans is Sondagaand in ’n voertuig langs die pad in die Mabane-gebied van Sweetwaters, buite Pietermaritzburg, doodgeskiet. Die polisie het ’n…
GAUTENG. – Die Mej. Suid-Afrika-organisasie het ná kritiek oor Tiyani Makamu se kroon en rok by die 2026-kroning verduidelik dat die 27-jarige van Gauteng…