KYK: Uber-bestuurder in Lotusrivier beroof en met mes gesteek
Waarskuwing! Video in berig kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Uber-bestuurder is Dinsdag 24 November in Blesbokweg in Lotusrivier, Kaapstad, beroof en met…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,462 op Thursday 26 November 2026.
Waarskuwing! Video in berig kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Uber-bestuurder is Dinsdag 24 November in Blesbokweg in Lotusrivier, Kaapstad, beroof en met…
PAKISTAN. – Organisasies en individue in Suid-Afrika en Pakistan het hulp aangebied nadat ’n 25-jarige Durbanse ma in Oktober 2026 in die geheim om…
GAUTENG. – Die Meyerton-landdroshof het Manaki Lucia Sizane (74) tot drie jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die diefstal van agt flesse Douwe Egberts-koffie ter…
WES-KAAP. – President Cyril Ramaphosa sal die uitspraak bestudeer nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Woensdag 25 November die onafhanklike artikel 89-paneel se Phala Phala-verslag onregmatig…
WES-KAAP. – Ronnie Van Willigh (32) en Pedro Fryster (31) het Donderdag 26 November in die Riebeek-Wes-landdroshof op aanklagte van moord en die besit…
NOORD-KAAP. – Theodore “Theo” Bahlekazi (12) van Carolusberg is Maandag dood nadat hy in ’n diep gat geval het terwyl hy saam met maats…