Uitspraak voorbehou in aansoek van Nandipha Magudumana

Lees ook :

Uitspraak voorbehou in Nandipha Magudumana aansoek
Uitspraak voorbehou in Nandipha Magudumana aansoek fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering

Die uitspraak in dr. Nandipha Magudumana se aansoek om haar inhegtenisneming en uitlewering onwettig en ongeldig te verklaar, is voorbehou. ‘n Volbank regters van die appèlhof moet daaroor besluit.

Magudumana was gister in die Bloemfonteinse appèlhof om haar inhegtenisneming en uitlewering van Tanzanië onwettig en ongeldig te laat verklaar. Die NVG het gesê hulle is seker haar aansoek sal afgekeur word.

Adv. Anton Katz SC, namens Magudumana, het aangevoer sy het nie ingestem om uitgelewer te word nie en dat Suid-Afrikaanse en Tanzaniese owerhede haar onwettig gedeporteer het.

Bronne: The Citizen, Jacaranda FM, IOL

Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief