Valsbaai-hospitaal soek man se familie

Lees ook :

Foto: Valsbaai-Hospitaal

WES-KAAP. – Die familie van ‘n man wat op 15 September in die Valsbaai-hospitaal opgeneem is, word gesoek.

Die hospitaal sê die man kan nie inligting oor sy identiteit verskaf nie en is selektief sonder spraak.

Enigiemand wat die man kan identifiseer of weet wie sy naasbestaandes is, kan Marion Thomas, die maatskaplike werker van die hospitaal, by 021 832 5281 tydens kantoorure bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief